| Modulekode | JLK 110 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Studente word toegerus met onderwysvaardighede om groep musiekmaak-aktiwiteite met kinders in die grondslagfase te fasiliteer. Drie komponente word in hierdie program geanaliseer: basiese kennis (musiekkonsepte en teoretiese inhoud); musiekvaardighede (sing, instrumentale spel, luister, beweging, toepassing van musieknotasie en kreatiwiteit; en didaktiese vaardighede. Die waarde van musiek in 'n kultureel diverse samelewing word beklemtoon. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App